LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa 176 @ Clarens | LekkeSlaap
+57

Villa 176 @ Clarens

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 350 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Villa 176 @ Clarens is 'n lieflike vakansiehuis wat selfsorgverblyf in die Clarens Golf and Leisure Estate bied.

Hierdie smaakvol versierde tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste en bied 'n goed toegeruste kombuis en en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke slaapkamer is ingerig met 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n gaskaggel, 'n platskerm-TV met DStv en gemaklike sitplek. Die eenheid het ook lugversorging. Daar is 'n patio met 'n afdak wat lieflike uitsigte oor die berge en die gholfbaan bied. Gaste kan kan ook van die braaigeriewe op die patio gebruik maak.

Villa 176 bied nuwe veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Ons 18 putjie-gholfbaan en die koffiewinkel op die perseel is oop vir gaste om te geniet.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 176 @ Clarens sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Villa 176 @ Clarens
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Villa 176 @ Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 350
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golden Gate-pad, Claren Golf and Trout Estate, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeKxJkmRN2TJHgOQdwVop5L57vPxYHzPvflEBzabV3DnCQFwuPN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (vir 4 persone) 50 5 1 5 Golden Gate Road Clarens Golf and Trout Estate 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.509183349135 28.431128239645
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!