Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa 17

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 2, Villa Chanel 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R770 R693 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa 17 is 'n bekoorlike tweeslaapkamer-eenheid in Mosselbaai en dit bied verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die eenheid is stapafstand vanaf Santosstrand.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel die badkamer wat 'n stort-oor-bad, instapstort, wasbak en 'n toilet het. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview-kanale. Gaste kan ook hul eie dekodeerder saambring.

Die eenheid het 'n lieflike stoep met 'n gedeeltelike see-uitsig en braaigeriewe, en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek vir slegs 1 voertuig is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 17 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Villa 17
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Jaar gelys 5

Ligging

  • Bakkestraat 2, Villa Chanel 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa 17 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R770
R770 R693
per nag (plek vir 4)
Vanaf R770
R770 R693
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 2, Villa Chanel 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e4c0e1e09b0ea56c8655b8ebc4d0262afaf462e7462aad4e42a2c2682b8f6cf8bb4be704b0839976cc850f4e11bb7262437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R770 nouVanaf R693 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 2 Bakke Street, 17 Villa Chanel Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.172323816374 22.123549008649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem