Southbroom Akkommodasie by Villa 2910 San Lameer | LekkeSlaap
+14
+14

Villa 2910 San Lameer

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, , Southbroom, 6277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa 2910 is op die gewilde San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë en bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamer-villa. San Lameer bied direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande en daar is 'n kampioenskap-gholfbaan met 18 putjies, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n restaurant en 'n spa.

Die villa het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n sitarea en -leefarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad. Die leefarea het 'n TV en daar is 'n tafel met sitplek vir 6 in die eetkamer. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof.

San Lameer bied iets vir die hele gesin en is die ideale vakansiebestemming vir gholfspelers en strandliefhebbers. Die koel briese van die Indiese Oseaan komplementeer die aangename subtropiese klimaat.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 2910 San Lameer sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • San Lameer Landgoed, , Southbroom, 6277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, , Southbroom, 6277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVdUken50wL4eWBuYmWSnxuz3ZFWYLVldj9j19QBbu3nZDKyPsW?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) San Lameer Estate Villa 2910, South Coast Road 6277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.943135843559 30.295062661171
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za