Villa 31

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa 31 is 'n selfsorgvilla in 'n luukse woonbuurt, Kampsbaai in Kaapstad. Die perseel is 1,5 km van Kampsbaaistrand, restaurante en kroeë af.

Dié tripelverdiepingvilla het slaapplek vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n aantrekkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Op die boonste verdieping is daar 'n kombuis wat ten volle toegerus is en 'n leefarea wat na die balkon, met 'n lieflike uitsig, uitkyk. Die villa spog met braaigeriewe, 'n kantoor, biblioteek, fibre-internet, 2 kaggels en parkeerplek in 'n motorhuis asook ekstra parkeerplek van die perseel af.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa 31 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa 31 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 625 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]