Villa 42

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa 42 is 'n lieflike huis net 1 km vanaf Kampsbaai se strand wat slaapplek aan 10 gaste bied.

Dié dubbelverdiepinghuis het 'n pragtige uitsig oor die see, op Tafelberg en Leeukop. Die huis het lugversorging en beskik oor 5 slaapkamers op die tweede verdieping met 'n lieflike uitsig oor die see.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed op versoek, die derde kamer het 'n koningingrootte-bed met 'n volledige badkamer, die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer en die vyfde slaapkamer het sy eie privaat ingang, 'n berguitsig, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas en maaltye kan rondom die etenstafel geniet word. Daar is ook 'n opwasarea. Die sitarea het 'n TV met DStv, 'n kaggel en die huis het WiFI.

Die leefarea bied toegang tot 'n onderdak-patio met 'n eetarea en 'n swembad. Die huis het 'n alarmstelsel en word daagliks skoongemaak behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa 42 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa 42 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R33 125 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]