Villa Amalia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Amalia is 'n pragtige Mediterreense vakansiehuis met twee verdiepings en selfsorggeriewe. Dié huis het 'n uitsig oor Walkerbaai, is net 5 minute se stap vanaf Hermanus, en bied toegang tot die kranspaadjie.

Villa Amalia het slaapplek vir 9 gaste in 4 slaapkamers en daar is 4 badkamers, en 'n oopplan-kombuis, -eet en leefarea.

Die hoofslaapkamer met sy koninggrootte-bed en ruim en suite-badkamer is op die eerste vloer. Dié kamer lei na 'n balkonnetjie met 'n pragtige see-uitsig. Op hierdie vlak is daar ook 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, en 'n groot, sonnige sitarea met 'n kombuisie wat na 'n seekantbalkon lei.

Op die grondvloer is daar 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetkamer, en 'n TV-kamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ekstra enkelbed. Die gesinsbadkamer het 'n bad en stort. En daar is ook 'n gaste-toilet.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n gasstoof, elektriese oond, en 2 skottelgoedwassers. Die pragtige sitarea het 8 sitplekke en die gerieflike TV-kamer maak oop op 'n onderdak-patio met buitemeubels en braaigeriewe. Die huis het ook 'n groot swembad en 'n lieflike tuin. 'n Dubbelmotorhuis en ekstra parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Amalia sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Amalia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R7 730 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za