Kampsbaai Akkommodasie by Villa Atlantica Boutique Guesthouse | LekkeSlaap
+83

Villa Atlantica Boutique Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rottingdean-straat 55, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Atlantica Boutique Guesthouse bied verblyf in Kampsbaai met pragtige strande, mooi uitsigte en toprestaurante. Dis 'n gewilde somerbestemming.

Daar is 3 Ocean View-suites en 3 Mountain View-suites, en altesaam slaapplek vir 12. Elke suite het 'n gemaklike bed, badkamer en word daagliks skoongemaak.

Geriewe op die perseel sluit 'n sitkamer, kombuis wat volledig toegerus is, eetkamer, sonverhitte swembad, sonstoele, WiFi, gasbraai en veilige parkeerplek in. Daar is ook luukse suites, 'n heilsame ontbyt op versoek, en flink diens.

Villa Atlantica is 2 minute vanaf kruidenierswinkels en 'n restaurant, asook 1 km van die strand af. Die middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe is minder as 25 minute se ry en Kampsbaai is dus die ideale bestemming vir sakereisigers of as jy Kaapstad wil verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Spaans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 29 resensies vir Villa Atlantica Boutique Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Rottingdean-straat 55, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Atlantica Boutique Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rottingdean-straat 55, Kampsbaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB1gC8rgVwN6T99vbxyWAlEgFhv63WpMw30Enl57jVTAUc3is9g?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 55 Rottingdean Road Camps Bay 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.962886 18.376782
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za