Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Balmoral 14

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 14, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 744 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Villa Balmoral 14 is 'n pragtige selfsorg-vakansievilla met lieflike, moderne geriewe in die hartjie van West Beach in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n kusvakansie saam met geliefdes aangesien die villa 'n lekker swembad het.

Die villa bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is nog 3 ander slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, een slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en die laaste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die res van die badkamers het elk 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en langs die eetarea is 'n knus TV-kamer met gemaklike rusbanke. Daar is nog 'n formele sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n lieflike houtdek met buitesitplek, sonstoele en 'n swembad. Hierdie area het ook ingeboude braaigeriewe wat gaste kan gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Balmoral 14 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Balmoral 14
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Ligging

  • Balmoral-weg 14, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Balmoral 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 744
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R2 744
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 14, West Beach, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff62c775a73a30871121314c2739487515a4409c12ed96e0b1a7e52c55c317f689f3c7030d8e498c522187ae800655a0af49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 744 per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 14 Balmoral Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.806792 18.473647
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem