Stilbaai-Oos Akkommodasie by Villa Charmara | LekkeSlaap
+21

Villa Charmara

Selfsorg
Winteraanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 12 Jun 2020 tot 17 Sep 2020.

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-straat 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 R2 450 per nag (plek vir 15)

Beskrywing

Villa Charmara is aan die oostekant van die kusdorp Stilbaai, net 'n entjie van die Goukou-rivier af.

Die historiese huis is in 2015 opgeknap en bied slaapplek aan 10 volwassenes en 5 kinders. Die huis beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Daar is 2 slaapkamers met 'n stapelbed vir kinders en 1 slaapkamer met 'n enkelbed vir 'n kind, alles benewens die dubbelbed. Al die badkamers het storte. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die waskamer het 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die voorste leefarea lei na 'n lieflike stoeparea met sitplek buite en het 'n uitsig oor die omheinde tuin. 'n Ander onthaalarea is aan die agterkant beskikbaar met 'n vuurput.

Die eiendom is 270 m vanaf die rivier en 2 km vanaf die hoofswemstrand. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voëlkyk en voetslaan in. Stilbaai se blouvlagstrand is naby verskeie doendinge en die hawe bied die geleentheid om diepsee te hengel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Charmara sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed
Dubbelbed Kinderbed vir 1
Slaapkamer 5
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Oos-straat 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R3 500
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 15)
was R3 500
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 15)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oos-straat 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvxtmgpSqXiFgB765PajkJ9i8cUp0s3XR82Ccc0kYI28jipC6mu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R3 500, nou Vanaf R2 450  per nag (plek vir 15) 12 Oos Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -34.3642194 21.4335508
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za