Villa Charmara
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hanneli Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Louise G - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het ons tydjie baie geniet in Stilbaai saam met vriende en familie.
Villa Charmara se terugvoer
Baie dankie Louise. Ek is bly jul kon weer vars liefde in daardie sandsteenmure van Villa Charmara inblaas.
Julle is altyd weer welkom.
Stilbaai- groete
Hanneli Cronje
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Oos-straat 12, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom