- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Winwtoniaweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 085 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Costa Ros is teen die hange van Seinheuwel in Seepunt in Kaapstad. Dié gastehuis bied B&B-verblyf wat sentraal geleë is naby winkels, die V&A Waterfront, die Groenpuntstadion, restaurante, kroeë en koffiewinkels. Gaste kan langs die promenade, net 350 m van ons af, gaan stap.
Die middestad, Clifton en Kampsbaai se strande, en die CTICC is net 5 minute se ry van hier af. Ontspan in die tuin, onder sambrele of palmbome of in die buite-sitarea met 'n skemerkelkie. Daar is ook 'n swembad en ons is net 10 minute se stap van die Groenpuntstadion af.
Verblyf word in 7 eenhede gebied. Al die kamers het en suite-badkamers met storte. Die luukse suite het 'n spa-bad, aparte stort en dubbelwasbak.
Van die eenhede het lugversorging, privaat balkonne, gemeenskaplike terrasse en uitsigte op Tafelberg, Leeukop en Seinheuwel.
Alle kamers het luukse geriewe soos yskassies met verversings, TV's, haardroërs en elektroniese kluise.
Egiptiese katoenlinne en luukse handdoeke word voorsien.
Die tarief sluit 'n Kontinentale ontbyt-buffet in. Gaar items is teen 'n minimale ekstra koste beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Portier
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Neil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Jaar gelys 13
Ligging
- Winwtoniaweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Costa Rose het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Seepunt Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Winwtoniaweg 2, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18