Villa D Rust Self-Catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa D Rust Self-Catering bied verblyf in 'n woongebied in die hartjie van Pretoria. Die area is die middelpunt van die gewilde Moot-gebied aan die voet van die Magaliesberg en bied maklike toegang tot al die hoofroetes.

Daar is 3 selfsorg-eenhede beskikbaar. Een eenheid het slaapplek vir 2 gaste en die gesinseenhede het elk slaapplek vir 4 gaste. Die kombuise is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en 'n ketel. Daar is ook potte, panne, slaaibakke, eetgerei en breekware. Die kamers het TV's met sekere DStv-kanale.

Villa D Rust Self-Catering voorsien linne, handdoeke en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Daar is ook komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe, suiker en room. Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien vir 1 voertuig per eenheid.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike braaigeriewe en swembad in die ontspannende tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa D Rust Self-Catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R520 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za