Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Danell Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Villa Danell Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Pete-dawid W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pete-dawid W
Besigheidsreis

Perfect, ticked all the boxes.

The best hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, except for the heat during summer.

A swimming pool would have been bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry, uitstekende ligging, vriendelike mens en heerlike ontbyt; hoogs aanbevole. Joan en Deon Raubenheimer

Gasvry, uitstekende ligging, vriendelike mens, toekomstige groeipunt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Danell Guest House se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.

Villa Danell Guest House
Adri G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adri G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, skoon kamer en heerlike ontbyt!

Baie vriendelike en toegewyde gasvrou. Kamer baie skoon en netjies, effens aan die klein kant vir twee persone, andersins was als perfek. Ontbyt was heerlik en warm en die lekker gesels met ons gasvrou 'n bonus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Vriendelike ontvangs na 'n lang rit van Namibia af.

Dit is werklik 'n baie gerieflike eenheid, skoon en netjies, lugversorging. Ons sou dit net waardeer het, as daar vooraf met ons gereël was dat ons by Villa Danell aandete kon geniet. Ons moes na 'n plekkie soek in 'n vreemde dorp om te eet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erdna K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erdna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Ek sal hulle enige tyd aanbeveel, vriendelike mense en die plek was skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans N
Enkelreisiger

Aangename verblyf - dankie, Ronell.

Ten spyte van beurtkrag het alles goed verloop. Die kamer het ietwat beknop gevoel, maar heeltemal voldoende vir 'n enkelpersoon. Ronell was behulpsaam om 'n eetplek aan te beveel en om 'n plek voor te stel om 'n stukkende band te laat vervang. Goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keith K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith K
Besigheidsreis

Reasonable tariff includes a good breakfast.

A good basic value for money B&B. Could be even more useful for business travellers if it had small fridge and microwave.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G
Besigheidsreis

Immaculate lodging, wonderfully friendly hosts, great location with secure parking, even French press coffee in the room instead of instant!

I have travelled the length and breadth of South Africa, an American professor doing research, and this lodging experience sets a new standard for quality, safety, friendliness, cleanliness and comfort. Friendly hosts who go above and beyond, but also know when you need your privacy. Solid WiFi connection which is so essential. Highly recommend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Veronica P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica P
Besigheidsreis

Baie netjiese en veilige akkommodasie teen sakpas-prys.

Baie netjiese en skoon kamers met lieflike lugverkoeling teen die Noord-Kaap se hitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David H
Besigheidsreis

Peaceful and just what was required.

Perfect for several nights' visit on work related matters. Food and accommodation excellent, friendly people and the whole experience was perfect.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en net wat ons nodig gehad het.

Perfek vir 'n paar aande se sakebesoek. Kos en verblyf was uitstekend, mense is vriendelik en die hele ervaring was perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Enkelreisiger

Voldoende.

Badkamer venster kort blinding of gordyn. Klein maar voldoende. Selfoon en internet ontvangs nie goed nie - goeie mense!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens S - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Besonder vriendelik.

Bestuur besonder vriendelik. Kamer relatief klein, maar voldoende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Van Niekerk Straat, Prieska, 8940, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgxYWYyNjljLTQ3NjYtNDdlZC1iZGNhLWRhNzYxMzA2MjI3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 6 Van Niekerk Street Prieska 8940 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.671155569227 22.751934528351