LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa del Faro | LekkeSlaap
+21

Villa del Faro

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 208, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R11 090 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa del Faro is 'n selfsorgvilla wat in die hartjie van Hermanus aan die prentjiemooi Kaapse Walviskus geleë is. Hermanus is net 90 minute vanaf Kaapstad geleë en is dus die ideale plek vanwaar gaste die omliggende omgewing kan verken.

Die villa bied slaapplek vir tot 10 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n instapklerekas, platskerm-TV, privaat ingang en 'n buitestort. Hierdie luukse dubbelkamer het ook 'n privaat ingang. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus en beskik oor 'n oond, stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware, asook 'n spens. Die ruim oopplan-eetarea en -gesinskamer het 'n platskerm-TV en lei na 'n terras met lieflike see-uitsigte. Die sitkamer is lekker gesellig en die ideale plek om te ontspan.

Die villa is ideaal geleë vir walviskyk tydens seisoen. Die villa bied 'n uitsig oor Walkerbaai wat wêreldbekend is vir walviskyk, en is ook stapafstand van die bekende kranspaadjie, Old Harbour en verskeie winkels en restaurante af. Die villa bied ook semi-privaat toegang tot 'n getypoel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa del Faro sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Geriewe

  • Kombuisgeriewe

Ligging

  • Hoofstraat 208, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R11 090
per nag (plek vir 8)
Vanaf R11 090
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 208, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwZjg1NGY3LTJkNjEtNDE1Ni05ZjZhLWEwNTYwODMyNzAwNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R11 090  per nag (plek vir 8) 208 Main Street Eastcliff 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.413720821155 19.25072774291
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!