Unit 1 to 10 Villa del Sol

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 25 % af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Jul 2019 tot 29 Nov 2019.

Beskrywing

Villa del Sol is in 'n afgesonderde deel van Margate geleë en is stapafstand van die middedorp af.

Verblyf word gebied in 10 identiese eenhede. Elke eenheid het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n kombuisie, waaiers en 'n TV met DStv in. Gaste het toegang tot 'n privaat stoep, braaigeriewe en 'n tuin met 'n grasperk.

Die eenhede word daagliks behalwe op Sondae en openbare vakansiedae skoongemaak. Elke eenheid het 'n see-uitsig, behalwe eenheid 10.

Die oord is omhein en het elektriese hekke en 'n sekuriteitswag wat daagliks aan diens is. Gaste kan van die gemeenskaplike geriewe soos die vermaakarea met die swembad, asook die stoomkamer en die waskamer gebruik maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Unit 1 To 10 Villa Del Sol gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R690 R518 per nag (plek vir 4)

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 vir verblyf wat 4 nagte of langer is. Geldig vanaf 29 Jul 2019 tot 29 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za