LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa DiWes | LekkeSlaap
+7

Villa DiWes

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glasolienstraat 4 , Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa DiWes is 'n woonstelletjie met slaapplek vir 4 in Vermont, Hermanus. Die gerieflike selfsorgverblyf grens 'n privaat huis. Die eiendom is in 'n rustige omgewing en is stapafstand van die see af waar gaste heerlik op die kranspaadjies kan gaan wandel.

Dié woonstelletjie is ideaal vir 'n gesin of 2 paartjies en het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens, 'n aparte badkamer en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met volledige DStv.

Gaste het toegang tot 'n braai-area op die veranda, asook ekstra braaigeriewe onder die melkhoutbome in 'n lieflike tuin. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode in die woonstel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa DiWes sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Villa DiWes
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Glasolienstraat 4 , Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa DiWes het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glasolienstraat 4 , Vermont, 7201, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyNjVhNWVhLTdmNDYtNDc1Ni05YzcwLWQwMzE0NTIxMTIwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 4 Glasolien Street Vermont 7201 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.418862 19.15661
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!