Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa du Hattingh

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatz-weg 47, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Villa du Hattingh is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis op die seefront in Yzerfontein. Hierdie huis spog met 'n 180 grade-uitsig oor die see en pragtige Weskus-sonsondergange.

Die huis bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is apart van die hoofhuis en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Alle linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die kombuis lei na gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar. Die sitarea lei na 'n tweede sitarea met gemaklike sitplek.

Hierdie leefarea lei na die houtbalkon met sitplek. Braaigeriewe is beskikbaar. Gaste kan voetslaan en ook die dolfyne en walvisse in September en Desember dophou.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa du Hattingh sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Villa du Hattingh
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Maande gelys 10

Ligging

  • Lutiekatz-weg 47, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa du Hattingh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lutiekatz-weg 47, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50035c4a235cbe2f304089e6f27bbcb7f89b8c6365ffbfc8e09093c80e8a4ba2a75e35354cae90a98bbd7a116ea756f8c071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 9) 6 5 1 5 47 Lutiekatz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.350099772533 18.147532653967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem