Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Dubaai 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Villa Dubaai 5 is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op 'n vakansie-eiendom wat apart verhuur word in die hartjie van Danabaai, Mosselbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat die Tuinroete wil verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n dubbelbed in die tweede slaapkamer. Beide badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Verder is daar 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof en -oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n sentrale etenstafel toegerus is. Dit lei na 'n sitarea met 'n dubbelslaapbank en 'n TV. Die hoofslaapkamer het ook 'n koffiestasie met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoeparea met 'n see-uitsig, braaigeriewe, sowel as 'n tafel en stoele. Gaste het toegang tot onderdakparkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Dubaai 5 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Dubaai 5
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 6

Jaar gelys 1

Ligging

  • Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Dubaai 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cynaroides-straat 20, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9df1b086a145c695512791e31e5f390ccf981e34c309844fae0deb05814416e615925774cbfc3de1b831ffb87fdb8709930?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 20 Cynaroides Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.2037847 22.0530165
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem