LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Eike | LekkeSlaap
+67

Villa Eike

9 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Villa Eike
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5
Johan O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon

Baie lekker gebly kan dit regtig aanbeveel.Skoon en netjies en uitstekende diens

Erika P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Pynlik netjies, pragtige dekor en baie gerieflik.

Ons gaan gereeld Grabouw toe en sal definitief nie weer op 'n ander plek bly nie. Die groot woonstel was veral gerieflik, maar die ander kamers was ook pragtig. Lekker groot swembad en kuierplek buite. Vriendelike mense. Dankie.

Theresa L - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa L
Besigheidsreis

Absoluut pragtige verblyf!

Sal enige tyd Villa Eike aanbeveel. Sal weer daar tuisgaan as ek in die area is. Regtig 'n pragtige plek en baie vriendelike ontvangs gewees!

Charmoné G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charmoné G
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie vriendelik verwelkom. Netjies en skoon. Sal beslis aanbeveel!!

Carmen G - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Die eenslaapkamerwoonstel was netjies, skoon, modern en stylvol! Die gasvrou was beskikbaar as ons iets nodig gehad het, en baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis hierdie akkommodasie aanbeveel!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay!

The one bedroom apartment was neat, clean, modern and stylish! The hostess was available when we needed anything and extremely friendly and helpful. We would definitely recommend this accommodation!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Emile K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emile K
Saam met vriende

Excellent accommodation. Clean, properly furnished, safe and secure and very nice host!

Thank you for an unforgettable experience and adding quality accommodation for our girls trip! We had everything that we needed and truly felt like a home away from home. Will definitely be returning soon!

Stefaans E - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefaans E
Saam met vriende

Aangenaam.

Skoon en netjiese plek. Vriendelike eienaars. Waarde vir geld.

Kyle V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time and felt right at home!

We had a wonderful time at Villa Eike - unit 1. The welcome felt warm and comfortable, which got our stay off to a great start. Any questions were answered and the owners of the Villa were amazing!

Villa Eike's terugvoer

Thanks, Kyle, always a pleasure to have guests such as yourselves.
We hope to have you back again soon ;)

Villa Eike
Surette L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surette L
Gesin met klein kinders

Beautiful apartment.

This is a beautiful apartment to stay in Grabouw. The hosts are super friendly and helpful as well.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Eikelaan 4, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANJvFiA6ljFOk7KNEbFOateVxMTyUUnZjbzOvECBLnHYFBj61bp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 4 Eike Avenue Grabouw 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.153401329345 19.015801863191
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!