Bazley Akkommodasie by Villa Florence - Strelitzia House, Self-Catering Accommodation | LekkeSlaap
+59
+59

Villa Florence - Strelitzia House, Self-Catering Accommodation

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 16)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-straat 97, Bazley, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Florence - Strelitzia House, Wedding and Celebration Venue, is in die dorp Bazley in KwaZulu-Natal, geleë. Dit is slegs 500 m van die pragtige en afgeslote Ndesingaan-strand af. Die kothuis bied privaat toegang tot dié strand, wat deur sekuriteitswagte beman word vir jou gemoedsrus, sodat jy sonder enige sorge in die see kan swem.

Verblyf word gebied in 'n selfsorghuis, vir maksimum 16 gaste. Die huis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis met 'n eetarea, 'n eetkamer, 'n sitkamer en 'n ingeboude kroeg. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 3 enkelbeddens. Die vierde slaapkamer het 4 stapelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die derde badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg, met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is 'n ekstra yskas, 'n diepvrieskas en 'n etenstafel met 8 stoele in die eetkamer. Die leefkamer het ingeboude kroegstoeltjies en skuifdeure wat oopmaak op 'n beskutte stoep met buitemeubels. Die stoep lei na 'n swembad en braai-area. Parkeerplek vir 2 voertuie is in die motorhuis beskikbaar. Die perseel is troeteldiervriendelik, so bring gerus jou wollerige familielede saam.

Die perseel is ideaal vir intieme troues in die tuin, kinderpartytjies of familiefeesvieringe. Die bekoorlike tuin is die ideale plek vir 'n springkasteel, kiosks en allerhande speelgoed en toerusting om jou kind die héél beste speelgrond-ervaring te gee. Dit is ook die ideale venue vir 'n onvergeetlike huweliksviering.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Florence - Strelitzia House, Self-Catering Accommodation sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 8 persone
4 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Villa Florence - Strelitzia House, Self-Catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Ridge-straat 97, Bazley, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Florence - Strelitzia House, Self-Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 16)
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ridge-straat 97, Bazley, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBmYjRlZWMxLTY1ZTctNGM4Ny1hZGU5LTNiZTFhY2IzOGVjYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 500  per nag (plek vir 16) 2 5 1 5 97 Ridge road Bazley 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -30.429620814662 30.668198890877
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za