Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Franlisa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdestraat 48, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Franlisa is 'n moderne gesinshuis in Voëlklip en spog met 'n see-uitsig vanaf die balkon. Dit is in 'n stil straat geleë en stapafstand vanaf Kammabaai en Langbaai se strande. Hierdie huis se ligging maak dit die ideale verblyf-opsie in Hermanus en die skilderagtige omgewing spog met 'n pragtige uitsig op die berg.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n gastebad en -toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is op die grondverdieping en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n 'n aparte opwaskamer wat 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien het. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Op die boonste verdieping is 'n ruim sitarea met 'n slim-TV wat na 'n balkon met 'n fantastiese see- en berguitsig lei.

Die onderste sitarea lei na 'n agterplaas met 'n ingeboude onderdakbraai. Veilige parkeerplek is op die perseel in 'n motorhuis met plek vir 1 voertuig en 1 sleepwa beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Franlisa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hermanus Holiday Homes Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 5

Jaar gelys 6

Ligging

  • Vyfdestraat 48, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyfdestraat 48, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ba3eb70448cc6f45da4f3a4ef2f260d507e1c7b434b226e1772bffa7d2c6dcb26145e6d99aec3cbd14f3df19e0485382d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 8) 48 5th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4037949 19.2760674
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem