Lawrence Rocks Akkommodasie by Villa Homestead Flat-let 17 B | LekkeSlaap
+48
+48

Villa Homestead Flat-let 17 B

  • Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homesteadweg 17, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 17

Beskrywing

Villa Homestead Flat-let is 'n knus eenslaapkamerwoonstel met selfselfsorggeriewe in Margate net 200 m vanaf die strand. Die eenheid het 'n groot, oop tuinarea en 'n 180º-uitsig oor die see.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 'n kind onder 12 jaar indien nodig. Die slaaparea lei na 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, broodrooster, ketel en opwasarea. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Daar is 'n TV met DStv Open View-pakket.

'n Braai-area en veilige onderdakparkeerplek agter geslote hekke is beskikbaar.

Margate is aan KwaZulu-Natal se kus en is bekend vir sy asemrowende strande en is veral gewild onder snorkelduikers en branderplankryers. Legio vakansiegangers besoek elke jaar hierdie gewilde vakansiebestemming. Gaan maak gerus 'n draai by een van die restaurante, kroeë, nagklubs, winkels en die pragtige Suidkus-strand!

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Homestead Flat-let 17 B sluit in:

Dubbelbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 28 resensies vir Villa Homestead Flat-let 17 B
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Homesteadweg 17, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Homestead Flat-let 17 B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homesteadweg 17, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMTc2Nzg3LWZjNjEtNGM0ZS1iMzJjLTg5YzIxNjAxMmIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R400  per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 17 Homestead Road Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.867731176837 30.367574840784
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za