Lawrence Rocks Akkommodasie by Villa Homestead House | LekkeSlaap
+165
+165

Villa Homestead House

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 17, Margate , 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Homestead House is 'n beeldskone tuiste op die hoofduin (Lawrence Rocks) met 'n uitsig oor die bekoorlike dorpie Margate. Margate is aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë en is alombekend vir sy beeldskone strande, snorkel en branderplankry. Die dorpie het 'n gewilde vakansiebestemming geword.

Villa Homestead Home is 'n luukse dubbelverdieping-villa. Dié vakansiehuis het 3 slaapkamers waarvan 1 'n en suite-badkamer het. Die huis bied ook beeldskone uitsigte vanuit al die vertrekke. Die moderne, oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Daar is ook 'n TV met OpenView.

Ander geriewe sluit 'n dubbelmotorhuis, en opsionele parkeerplek agter 'n sluitbare hek vir motors, motorfietse en waentjies, met 'n omheinde tuin en braai-area in. Daar is 'n 1200 m²-tuin en 2 swaaie vir kinders.

Ons is ook naby verskeie restaurante, kroeë, nagklubs, plaaslike winkels en die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Homestead House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Homestead House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Homestead-weg 17, Margate , 4265, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Homestead House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Homestead-weg 17, Margate , 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyNGIyYTk5LTkwODktNDVjYi05NTg3LTBhOGI2ODc4YTQyZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 17 Homestead Margate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.867754199682 30.367598980665
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za