Villa in the Glen
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenlaan 10, Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R29 300 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa in the Glen is ’n luukse selfsorghuis in Gardens, Kaapstad. Die villa is die ideale basis vanwaar ’n mens die verskeie besienswaardighede in en om die middestad kan verken.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die vierde en vyfde slaapkamer het elk ’n dubbelhemelbed. Die slaapkamers het elk ’n en suite-slaapkamer met ’n stort en ’n bad.
Op die onderste verdieping is ’n kombuis wat met al die nodig toebehore toegerus is om maaltye voor te berei en te kook, dit sluit ’n espresso-koffiemasjien en ’n skottelgoedwasser in. Die hoof-oopplan-leefarea lei na ’n beskutte stoep met buitemeubels en ’n braai-area met ’n ’n uitsig oor die Astroturf-grasperk en die swembad.
Tydens beurtkrag maak die huis van 'n omskakelaarstelsel gebruik.
Die huis het ook ’n sitarea met ’n leeshoekie en ’n Apple-TV met DStv. Daar is ’n klankstelsel regdeur die huis en onbeperkte WiFi. Die motorhuis het parkeerplek vir 3 voertuie en die huis het ’n alarmstelsel wat aan ’n sekuriteitsmaatskappy gekoppel is.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa in the Glen sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Therese Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 1
Jaar gelys 6
Ligging
- Glenlaan 10, Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenlaan 10, Gardens, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom