LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Jana Guesthouse | LekkeSlaap
+26

Villa Jana Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Villa Jana Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jolande B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolande B
Gesin met klein kinders

Lieflike ervaring en sal Villa Jana altyd aanbeveel

Ons bly gereeld by Villa Jana en was nog elke keer tevrede met die diens, vriendelikheid en geriewe. Sal nie sommer êrens anders vertoef as ons in Pretoria is nie.

Louret V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louret V

Uitstekend.

Skoon, netjies en uitstekende diens!

Ashan S - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ashan S
Besigheidsreis

Baie vriendelik en gewillig om te help met vervoervereistes.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very friendly and willing to assist with transport requirements.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Willem V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike gasvryheid.

Goed geleë naby verskeie inkopiesentrums en kwekerye, naby aan die N4 en N1 snelweë, en tog in 'n stil rustige omgewing. Baie billike tariewe, heerlike ontbyt, en die vriendelikste gasvroue. Kamer het alles wat nodig is, en ons kamer het uitgeloop op 'n heerlike tuintjie met baie skadu.

Elzanne K - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne K
Enkelreisiger

'n Rustige, netjiese plek om te bly.

'n Rustige ligging, met vriendelike mense. Veilige parkering en netjiese kamers.

Jan B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Enkelreisiger

Vriendelik, veilig en gerieflik.

Sien die gradering.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Friendly, safe and convenient.

See rating.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elana S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S
Gesin met tieners

Die goeie ligging en vriendelike diens het ons verblyf baie aangenaam gemaak!

Ek kan Villa Jana ten sterkste aanbeveel vir enige reisiger. Dis goeie waarde vir geld en besonder vriendelike diens. Ons het lekker geslaap in 'n rustige en veilige omgewing. Die ontbyt en veral die koffie was voortreflik! Julle sal ons vir seker weer sien.

Villa Jana Guesthouse's terugvoer

DANKIE Elana! Kom kuier gerus weer by Villa Jana - bly julle het dit geniet! Vriendelike groete. Villa Jana Bestuur

Villa Jana Guesthouse
Flora C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flora C
Saam met vriende

Dit was fantasties.

Ons kon eers 7 uur die aand ons inboek a.g.v. ons eie omstandighede, tog was hulle vriendelik en behulpsaam, regtig puik, mooi kamers, pragtige tuin, sal hulle enige tyd aanbeveel.

Villa Jana Guesthouse's terugvoer

Dit was net 'n plesier om julle te hê. Julle is altyd welkom by Villa Jana gastehuis. Vriendelike groete, Villa Jana Bestuur

Villa Jana Guesthouse
Jennifer G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer G
Gesin met tieners

Alles was net perfek!

Ons sal enige tyd graag weer by Villa Jana wil bly! Die diens was uitstekend, pragtige verblyf en baie naby aan The Grove Mall.

John J - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
John J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Although the facility appeared to be good, there were several problem areas.

The toilet leaked and filled up continuously. The shower water selector gave extremely hot or cold water. There were three side table lamps with 2 pin plugs and not fittings. We could not use one of them and had to get out of bed to switch the main light off. The noise of the gate opening which had an ongoing bell was very disruptive.

Estelle B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hulle moet sommer 10 sterre kry!

Ons slaap nooit by 'n ander plek as by Villa Jana as ons in Pretoria is nie! Gasvryheid, ontbyt, kamers, netheid, ens is tops! Julle is fantasties!

Zelda C - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met goeie ontvangs, maar swak medegaste.

Tydens ons verblyf was daar gaste wat partytjie gehou en gekuier het tot 5 uur Sondagoggend sonder om ander gaste in ag te neem. Dit was heeltemal ongehoord en ongelukkig maak dit dat mens nie weer die gastehuis sal besoek nie.

Christine P - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christine P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, met goeie diens.

Ons het na 'n funksie in Villa Jana oorgebly. Die diens was baie goed, en die fasiliteite netjies en gerieflik.

Joeline B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joeline B
Enkelreisiger

Gasvry en behulpsaam.

Villa Jana Guesthouse is goed geleë. Die personeel is professioneel en baie hulpvaardig.

Riana B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Die enigste ding waarvan ek nie gehou het nie, was dat daar mense buite gesit en rook het en dit het na ons kamer toe gewaai.

Danie J - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek sal weer van hulle gebruik maak.

Ons kamer was naby aan die kombuis. Hulle is baie raserig vroegoggend.

Sanjo K - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjo K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename en netjies plek.

Personeel uitstekend en baie behulpsaam.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ouklipmuurlaan 120 , Equestria, Pretoria , 0041, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllZWQ5N2EwLTQ5MDctNDI1ZS1hMDJlLTg5MmM0ZDViNDk0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 120 Ouklipmuur Avenue Equestria 0041 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.760621 28.325973
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!