Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Keys

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Trudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 8 resensies vir Villa Keys
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Sheila B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sheila B
Saam met vriende

Fantastic house in the wrong place (if you want silent nights).

The house was beautiful and clean, but there were better places to sleep comfortably on holiday. It's between two busy roads, and you will have continuous noise from them all night long, nonstop! It was a shame because the house is fantastic! And guys, if a button is to turn off some light in the house, you should not have a sign to do not switch off.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmabatho S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmabatho S
Enkelreisiger

Great.

Amazing stay. I'm coming back in April.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine D
Gesin met klein kinders

Beautiful place but very noisy.

Beautiful log cabin but right next to the very noisy N2. The walls between units are paper thin, and we could hear the neighbour's every step as if they were in our unit. According to the website's confirmation, we booked unit 2 (which would have been slightly further from the N2 facing into Wilderness, as shown on all the pictures) but got unit 4 instead (right at the N2). Lots of potential but unfortunately the noise did not make for a pleasant stay.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suré D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Suré D
Gesin met klein kinders

Die verblyf was nie wat ons verwag het.

Verwagting was anders.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Gesin met tieners

Beste WiFi

Uniek, off the 'grid' met fantastiese WiFi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton N
Gesin met tieners

Behalwe dat dit baie gereën het was dit baie lekker plekkie gewees.

Dit is 'n mooi plekkie in 'n pragtige omgewing. Net twee dingetjies het bietjie gepla: die mure is baie dun en mens kan hoor wat die ander gaste doen en sê, veral as hulle fliek kyk of musiek maak. Daar was ook 'n ding wat geflap het in die wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis K
Gesin met klein kinders

'n Pragtige ligging en baie mooi geriewe. Net baie raserig omdat dit naby die hoofweg is.

Ons het bespreek vir 4 mense, twee kinders en twee volwassenes. Die volwassenes se bed was fantasties, maar ek hey nog nooit gehoor dat mens een bed vir twee kinders gee nie. Dit was te klein en ongemaklik. Daar was ook net een kussing en een kombers wat uiters onprakties is. Gelukkig kon een kind met 'n gesukkel op 'n ander bank slaap. Daar was ook net eetgerei, bekers en glase vir 3 mense. Die warm water het nie in ons eenheid gewerk nie omdat die gas opgeraak het. Die gasheer het gesê mens weet nooit wanneer die gas opraak nie. 'n Mens kan wel die bottels nagaan om te kyk of dit amper leeg is en toets of die water warm raak. Mens moet dit doen voor jou gaste arriveer. Ons moes in 'n ander eenheid gaan stort het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi D
Gesin met klein kinders

Baie netjies en mooi.

Sal miskien net blindings/gordyne aanbeveel aangesien die eenheid by lig is in die aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 4)
Vanaf R980
R980 R833
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cedric-laan 1223, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32b45c23add10bdac22d7ca4e0f39df32d0b7d586f5f119173b9903dd88e078537675f8e104963d5db62beb4c22d05df64e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R833 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 1223 Cedric Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.996831016927 22.612627368099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem