Villa Marche
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R550R468 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Marche Selfsorg verskaf moderne en gerieflike eenhede in Winterhoek Park, 'n stil gedeelte van Uitenhage sowat 40 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Dié moderne eenhede het 1 slaapkamer en 1 badkamer en kombuis. Daar is 'n dubbelbed, 'n TV wat beskik oor DTSV, Netflix en Showmax. Die eenhede het ingeboude kaste in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenhede is ook toegerus met lugversorging wat handig te pas kom in die warmer dae. Die eenhede beskik ook oor WI-FI.
Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad en stoeparea met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n outomatiese hek op die perseel.
Besienswaardighede in die omtrek sluit die Addo Elephant National Park, Kragga Kamma Game Reserve, Volkswagen Auto Pavilion, Boardwalk Casino, Adrenalin Addo en Seaview Sanctuary Park in.
Die eenheid is ook geleë naby aan verskeie skole in Uitenhage, insluitend die Daniel Pienaar Tegniese Skool.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Marche het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Uitenhage Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom