Villa Margherita
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daniel Tjongarero-straat 34, Swakopmund, 0000, Erongo
- Vanaf R2 840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Margherita is 'n luukse boetiekhotelletjie wat in die hartjie van Swakopmund geleë is en oor 4 stylvolle geboue naby mekaar beskik.
Villa Margherita is 'n kombinasie van moderne kuns en historiese koloniale geboue. Die tuin word pragtig in stand gehou en daar is lieflike dubbelkamers en 'n privaat sitarea. Dis lekker afgesonder en bied persoonlike diens.
Elke kamer het 'n platskerm-TV, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, haardroër, gratis WiFi en kamerdiens. Die selfsorgvilla het 'n kombuis wat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe het.
Villa Margherita het 'n organiese bistro met 'n lekker versameling wyn en ander drank. Professionele massering en 'n wasgoeddiens is op versoek beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Katja Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Daniel Tjongarero-straat 34, Swakopmund, 0000, Erongo
Sien meer verblyf in Center Vineta Swakopmund Erongo Namibië
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Daniel Tjongarero-straat 34, Swakopmund, 0000, Erongo