Villa Maria
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 27 Mrt 2024 tot 12 Des 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alabama-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R4 759R3 173 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Villa Maria is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis in die hartjie van Langebaan. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie aangesien dit 'n sprankelende swembad het en stapafstand vanaf die strand is.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied saapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers waarvan 3 en suite-badkamers is. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stapelbed. Al 3 en suite-badkamers het 'n stort en die vierde badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder het die huis 'n kuierarea met 'n pooltafel en 'n tweede TV. Hierdie area lei na 'n pragtige tuin met 'n swembad en 'n braai-area met 'n etenstafel.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Maria sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 65
Resensies 331
Jaar gelys 9
Ligging
- Alabama-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Maria het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alabama-straat 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom