LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Marine Gastehuis | LekkeSlaap
+50

Villa Marine Gastehuis

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 7 Jan 2020 tot 11 Des 2020.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 73 Marine Rylaan, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 150 R1 935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Marine is eko-vriendelik en het oorgenoeg water. Dit is bo die rotse van Pringlebaai en bied ongelooflike uitsigte oor Valsbaai. Die see is net 'n hanetreetjie van dié luukse strandhuis af en is net 'n uur van Kaapstad Internasionale Lughawe op die skilderagtige Clarence Rylaan af.

Die gastehuis bied 6 en suite-eenhede, elk pragtig versier met aandag aan detail. 'n Verskeidenheid luukse suites is beskikbaar, insluitend die Executive Suites met kaggels of die Jacuzzi-suites met privaat terapeutiese Jacuzzi's. Al die suites het 'n sitarea met 'n platskerm-TV met DStv,'n lessenaar, wasbak, tee- en koffiemaakgeriewe, yskassie en gratis WiFi.

'n Engelse ontbyt word elke oggend tussen 09:00-10:00 bedien. Gaste kan daarna die area, wat bekend is as 'n mariene- en natuurliefhebber se paradys, verken. Spandeer jou middag op die strand en rus dan in die gaste-sitkamer met 'n skemerkelkie of swem in die randvloeiswembad terwyl jy die sonsondergang geniet.

Die gashere, Eben en Susan is reisigers en geniet mense en toerisme en het Villa Marine so ontwerp om te wees wat hulle in 'n gastehuis wil hê. Alles van goeie koffie en geriewe in die suites tot 'n vars voorbereide ontbyt is soos hulle dit sou wou hê.

Die gashere respekteer die privaatheid van gaste, maar is altyd beskikbaar om aan hul behoeftes te voorsien. Villa Marine het 'n lae impak op die omgewing, wat uitgebreide sonkrag en water-oesgeriewe insluit. Villa Marine beoefen 'n Green Planet-filosofie en probeer om gaste se eko-voetspoor op die hulpbronne so klein moontlik te maak. Son-krag en -warmwater word gebruik. Die oes en opberging van reënwater is deel van die instansie om te alle tye gasgerief te verseker. Die gastehuis vermy so veel as moontlik plastiekgereedskap en -houers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Villa Marine Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • 73 Marine Rylaan, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Marine Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 150
Vanaf R1 935
per nag (plek vir 2)
was R2 150
Vanaf R1 935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 73 Marine Rylaan, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4YTI0YmI0LTFjY2QtNDk4MS1iNDhkLTQ3MzViYmJhOTk4ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 150, nou Vanaf R1 935  per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 73 Marine Drive Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.354162 18.816896
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!