Villa Minima

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Minima bied gemaklike selfsorgverblyf in ’n lieflike, smaakvol versierde tweeslaapkamerwoonstel op die laer verdieping van ’n villa in Kampsbaai. Die villa is net 5 minute se ry van Kampsbaai se strand en die promenade af wat winkels, kroeë en restaurante het.

Die woonstel het 2 en suite-dubbelkamers en is ideaal vir kleiner groepe van 4 mense. Die woonstel het ’n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea en ’n privaat dek met ’n uitsig oor die Atlantiese Oseaan. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en gaste het toegang tot gratis WiFi, sekere DStv-kanale, ’n DVD-speker en veilige parkeerplek in ’n motorhuis en op die straat.

Dié lieflike villa is in ’n stil systraat van Kampsbaai geleë, in ’n woonbuurt. Die ligging bied toegang tot Clifton se 4 strande, die V&A Waterfront, Seepunt en Kaapstad se middestad.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Minima gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]