Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Mintos

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R1250 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Covid-19: Die instansie volg streng protokol en ontsmet oppervlaktes, asook deure en laaie se handvatsels, die toilet se spoelhefboom, krane, afstandbehere, kluise, sleutels en ligskakelaars in die huis. Die fokus is om aan gaste gemoedsrus te voorsien.

Die hele huis is beskikbaar vir gaste se gebruik, maar dit sluit die motorhuis en die gebou aan die agterkant van die erf uit. Hierdie is stoorruimtes.

Onthou asb. dat jy in 'n huis woon en nie in 'n hotel nie. Behandel die huis asb. met die nodige respek. Indien daar enige probleme opduik, sal die instansie sy bes doen om aksie te neem, maar daar is niemand wat 24/7 op die perseel woon nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mintos Ledge-weg 6, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA129f8e331b585556da60b162dc201a133ad80ef88c7134415c5f4101a28fc03d20287a2b3c212afe08d896a416038d673694?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 6 Mintos Ledge Road Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.074844644024 23.365342996827
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem