Villa Moria Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Moria Country Lodge bied selfsorg-eenhede in Dullstroom. Die lodge is die ideale basis om die besienswaardighede in die area te verken.

Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede wat slaapplek bied aan 2-6 gaste. Die eenhede is óf 'n oopplan-leefarea of aparte kamers. Elke eenheid het 'n privaat badkamer. Die kombuisies in elke eenheid het al die nodige toerusting om etes mee voor te berei en van die eenhede het 'n kaggel in die leefarea.

Elke eenheid het 'n TV met 'n DVD-speler of sekere DStv-kanale. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel. Die lodge is ook na aan restaurante en winkels in die middedorp.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Moria Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za