Shelly Beach Akkommodasie by Villa Moya Flat | LekkeSlaap
+7
+7

Villa Moya Flat

Selfsorg
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan 786, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Villa Moya Flat bied selfsorgverblyf in ’n sekurtiteitskompleks in Shelly Beach.

Dié woonstel is volledig gemeubileer en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed, en die tweede en derde kamers het elk 2 enkelbeddens. Die oopplan-kombuis beskik oor die basiese toebehore om maaltye mee te kook.

Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en lei na ’n onderdakbalkon wat ’n etenstafel met 6 sitplekke het. Veilige parkeerplek is beskikbaar in die kompleks.

Villa Moya Flat is 5 tot 10 minute se ry van die hoofstrand en Shelly Centre af, en 20 minute vanaf Margate Strand, afhangende van die verkeer.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Moya Flat sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Marine-rylaan 786, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marine-rylaan 786, Shelly Beach, 4265, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMDM1MjM0LWU0MjYtNGE4NS1hODNlLWUwZjYyZDZkMjhlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 350  per nag (plek vir 6) 786 Marine Drive Shelly Beach 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -30.794939860582 30.416513085365
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za