Villa Panorama Gonubie

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Panorama Gonubie is in 'n stil straat met die see aan die een kant en 'n pragtige park aan die ander kant geleë. Gonubie is 'n klein kusdorpie wat skuil aan die riviermonding van die Gonubierivier net 8 km van Oos-Londen af.

Verblyf is beskikbaar in 2 suites was slaapplek vir tot 5 gaste bied, en daar is 'n ateljee-eenheid met slaapplek vir 2. Die eenhede bied elkeen ruim verblyf en moderne geriewe en sluit 'n groot kombuis wat ten volle toegerus is, voor- en agterdekke, braaigeriewe, WiFi, volledige lugversorging en DStv-kanale in. Daar is ook pragtige see-uitsigte vananf die perseel.

Gonubie het prentjiemooi staproetes, pragtige see- en strandmeeruitsigte, inheemse fauna en flora en van die beste strande langs die Wildekus. Aangesien dit strand én strandmeer bied, is Gonubie sowaar 'n stukkie paradys aan die Oos-Kaapse kus.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Panorama Gonubie gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za