Villa Pirogue

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Pirogue is 'n selfsorgwoonstel wat gerieflik gemeubileer is met slaapplek vir 4 gaste in Hartenbos.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Dié kamers deel die badkamer met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n etenstafel.

Die sitkamer het 'n slaapbank, asook 'n TV en WiFi. DStv is op versoek beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai-area.

Daar is skadu-parkeerplek vir 1 voertuig. 'n Pendeldiens is op versoek beskikbaar vir vervoer vanaf en na die lughawe, asook 200 km in en om Hartenbos.

Hartenbos het verskeie besienswaardighede, soos die Hartenbos Waterpark, die ATKV Hartenbos Museum van die Groot Trek, die ATKV Oord en die strand.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Pirogue sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Pirogue gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za