Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Handhaaf asseblief redelike stilte na 22:00.
Studente word nie sonder toesig van volwassenes toegelaat nie.
Elke eenheid in die Villa Pirogue-kompleks het slegs een aangewese parkeerplek vir een voertuig. Bykomende parkering is buite die kompleks in Witteboomstraat beskikbaar.
Reg van toegang word voorbehou.
Deur die kwotasie te aanvaar, bevestig gaste dat hulle die bepalings, huisreëls en kansellasiebeleid aanvaar, en instem om die reëls van Villa Pirogue 9 na te kom.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Witteboom Street, 9 Villa Pirogue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang