Fichardt Park Akkommodasie by Villa Rose Cottages | LekkeSlaap
+42

Villa Rose Cottages

1 resensie
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Villa Rose Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Marius M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het slegs een aand oorgeslaap en dit was baie netjies en skoon.

'n Baie goeie oornagplekkie wat uitstekend toegerus is. Die gasvrou was ook baie vriendelik en behulpsaam. Alhoewel ons nie gereeld televisie kyk nie, het ons die betrokke aand wel gesoek na iets om te kyk aangesien ons reeds vroeg aangekom het en niks anders gehad het om te doen nie. Ongelukkig was slegs een kanaal beskikbaar (KykNet). Die ander 3 beskikbare kanale se ontvangs was egter baie sleg, maar dit het nie die verblyf bederf nie. Daar was slegs koffie vir een keer se gebruik en dit sal goed wees indien dit aangevul kan word na minstens twee keer, indien moontlik.

Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Vanaf R495
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Piet Kruger-straat 21, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA102e4c430880da8af20e32ebb31e2c3546108981fe36cbab827ab0000fd007c658c838e4cdf9cfb438fc296b070ac1edfdfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R495  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 21 Piet Kruger Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.155220450963 26.17994682209
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za