Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Royale 502

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 601

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Villa Royale 502
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Wanele M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanele M
Enkelreisiger

Serene.

Definitely coming back. There was no Wi-Fi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iqbal G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iqbal G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was awesome.

Very nice and tranquil place. Loved the view from the balcony and the sunrise from the ocean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 502 se terugvoer

Thank you for the review. We look forward to your next stay

Villa Royale 502
Cleopatra M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cleopatra M
Gesin met klein kinders

The place was beautiful and clean. All the bedrooms have sea view.

We really enjoyed ourselves with my family, the apartment was very clean and spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 502 se terugvoer

Thank you for the review, we are so happy to turn your booking and make it special.

Villa Royale 502
Thomas B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustige omgewing.

Sal nie aanbeveel vir huisgesinne met kinders nie - baie meer gepas vir ouer persone. Parkeerplekke ontoegangklik en onprakties. Wooneenheid was nie behoorlik skoongemaak voor ons aankoms nie. Baie plekke is nog ou vulles en stof. Baie kaste in die kamers is halfgesluit en kan nie gebruik word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francina P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina P
Gesin met klein kinders

Baie mooi, uitsig ongelooflik.

Parkering is beslis nie 'n verkoopspunt nie, ongemaklik om so op die skuinste te parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met vriende

Gerieflike ruim woonstel met 'n asemrowende uitsig.

Gronde pragtig en netjies. Onderdakparkeerplek is ongerieflik vir groot motors. Kan definitief sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philisile G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philisile G
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed my stay at Villa Royale just 2 things they can improve.

They just need to provide at least 4 tissues, air freshener and extra blankets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi V
Gesin met tieners

Perfekte ligging, baie stil en 'n baie lekker ligging om te ontspan

Woonstel was ten volle toegerus om dit so gemaklik as moontlik te maak. Was baie ruim en regtig baie gerieflik. Ek sal met 'n geruste gemoed Villa Royale 502 vir vriende en familie of enige persoon aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Gesin met klein kinders

Jy sien die see oral waar jy kyk!

Dit is regtig 'n pragtige plek met die mooiste see-uitsig vanaf elke vertrek. Dit is regtig waarde vir geld en die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leoni A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing view and tranquil.

We enjoyed our visit, however, don't forget to bring along towels as they are not provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende see-uitsigte vanuit elke rigting.

‘n Absolute juweel in die hartjie van Salt Rock. Die lowergroen grasperk lei na die perfekte uitkykpunt om rustig te sit en 'n vuurtjie aan te steek. Van die eenheid af breek die branders reg onder jou voete. Villa Royale bied een van die beste uitsigte vir die see liefhebber. Dis 'n moet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 502 se terugvoer

Goeiemore Tiaan

Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek

Groete
Karen von Wielligh

Villa Royale 502
Jan V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice. I enjoyed the stay and the view. I recommend it to anyone who wants to go on a nice vacation.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 502 se terugvoer

Good afternoon Jan

Thank you for the nice review, we look forward to you booking with us again

Kind Regards
Karen @ Chas Everitt Ballito

Villa Royale 502
Albert K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende see-uitsig!

Pragtige ruim eenheid en ten volle toegerus, die wasmasjien en tuimeldroër maak die lewe soveel makliker. Lieflike kombuis wat kosmaak 'n plesier gemaak het. Alle vetrekke in hierdie eenheid het see-uitsig en dis absoluut asemrowend. Hulle vol DStv-pakket is 'n wenner vir daai reënerige dae. Die skoonmaakster kom net in om die vloere te was en badkamers skoon te maak, skaars 20 minute besig en haar werk was nie te waffers nie. Hierdie eenheid is meer as die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 502 se terugvoer

Goeiemiddag Albert
Dankie vir u mooi resensie. Die skoonmakers is veronderstel om die vloere te vee en te was, badkamers skoon te maak en die beddens op te maak. Ons sien daarna uit dat u weer met ons bespreek.
Groete
Karen @ Chas Everittt Ballito

Villa Royale 502
Vernon V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Vernon V
Gesin met klein kinders

Besonderse uitsig vanuit elke vertrek.

Baie netjiese en goed-versorgde kompleks, en die eenheid is goed ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 502 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie Vernon. Ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek

Groete
Karen

Villa Royale 502
Jo-ann B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jo-ann B
Gesin met tieners

Aangenaam.

Dit was net hopeloos te veel drama van Chas se kant af met al die papierwerk - reëls en regulasies. Ek het soos 'n misdadiger gevoel. Karin by Chas lees ook nie die ordentlike reëlings wat getref word nie. Net te veel moeite vir 'n standaard verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Royale 502 se terugvoer

Goeiemiddag Jo-ann, dankie vir u terugvoering. Villa Royale, die kompleks se beheerraad self, vereis dat alle gaste elke bladsy van hulle reels parafeer, die laaste bladsy teken, 'n huurkontrak en afskrifte van elke volwassenes se ID voorsien. Daar is ongelukkig baie papierwerk nodig om by hierdie spesifieke kompleks te bespreek.
Ek het vergeet dat u laat weet het u kom eers die Saterdag in en nie die Vrydag, jammer daaroor.
Groete,
Karen

Villa Royale 502
Vanaf R1 355
R1 355 R1 152
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 355
R1 355 R1 152
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 355
R1 355 R1 152
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Colwynrylaan 17, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0ee0cb06647eeee57358df13f9b17a21798fe05190560ebee5a61ab5a0c2e9308840d24f2bd5f8ce5441bb6662863504e97?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 355 nouVanaf R1 152 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 17 Colwyn Drive Sheffield Beach 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.48821830156 31.251757178716
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem