Villa Royale 502
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 5 Mei 2024 tot 13 Jun 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwynrylaan 17, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 355R1 152 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Royale 502 is 'n seefront-vakansiewoonstel in 'n residensiële seefrontkompleks in Sheffieldstrand naby Ballito. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste opsoek na 'n rustige wegbreek by die see en spog met lang strande.
Die eenheid het net slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers. 2 van die slaapkamers het 'n dubbelbed het en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die eenheid het 2 badkamers wat elkeen 'n bad of 'n stort het.
Daar is 'n 1 uur lange skoonmaakdiens Maandae tot Saterdae (openbare vakansiedae uitgesluit). Beddens word opgemaak, die badkamer skoongemaak en vloere gevee en gewas. Die was van skottelgoed is egter nie ingesluit nie.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en kookgerei. Die eenheid het ook 'n TV met DStv Premium, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 2 toegewese parkeerplekke vir gewone voertuie.
Die verblyf word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Besprekings vir gaste onder 25 jaar word nie toegelaat nie. Besprekings moet ten minste 48 uur voor die inklokdatum gemaak word. Gaste moet hul ID's voorsien. 'n Vorm moet onderteken word dat reëls nagekom sal word en die besprekingsvorm moet ook voltooi word en voertuie se registrasie nommers insluit.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad, en bied direkte toegang tot die strand via 'n baie steil voetpad naby die swembadarea.
Daar is ’n baie steil paadjie na die strand vanaf die swembadarea in die kompleks. Daar is ’n alternatiewe paadjie na die strand vanaf die parkeerterrein aan die suidelike kant van die kompleks. Villa Royale is op ’n krans en bied pragtige uitsigte oor die see.
Slaapplek
’n Bespreking by Villa Royale 502 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Selfsorg
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 602
Jaar gelys 9
Ligging
- Colwynrylaan 17, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Royale 502 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwynrylaan 17, Sheffieldstrand, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom