Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Spa Holiday Resort

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gayle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Villa Spa Holiday Resort
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wilhelm Johan J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm Johan J
Gesin met tieners

Wonderful.

We enjoyed it very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl A
Gesin met klein kinders

Uitstekend! Skoon! Pragtig!

Wat 'n besonderse plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David L
Saam met vriende

Excellent villas are modern, well-furnished, and clean.

Heated pool and braai area made our stay. The team really took care of us. We were a large group of 16 people, and I am sure most, if not all, will definitely go again. I know I will. Thank you, best weekend ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant C
Gesin met klein kinders

Baie lekker vakansieplek. Goeie ligging, mooi perseel en geriewe.

Die verblyf was ruim, skoon en baie goed toegrus as 'n selfsorgeenheid. Die resort se gronde en geriewe is baie mooi en goed versorg. Hulle doen ook baie moeite om aktiwiteite aan te bied en kinders en besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rickert V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rickert V
Enkelreisiger

Baie professioneel. Netjies. Rustig.

Villa spa verdien opreg hulle 4 sterre. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kampplek met al die geriewe wat mens verwag.

Kampplek en ablusie is goed versorg en netjies. Ons was selfs toegelaat om 09h00 die oggend al in te klok en hulp is aangebied met die opslaan van kamp treiler en tent. Baie rustig en ons sal beslis weer daar gaan kamp en vriende saam vat. Vriendelike gasvrye diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Spa Holiday Resort se terugvoer

Thank you Christo, and we look forward to your next visit.

Villa Spa Holiday Resort
Hennie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig en baie mooi en netjies.

Ons het dit baie geniet. Dis skoon en veilig. Daar is baie aktiwiteite om almal besig te hou. Baie dankie. Julle is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Villa Spa Holiday Resort se terugvoer

Thank you Hennie. We look forward to your next visit.

Villa Spa Holiday Resort
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elizabeth-laan 14, Illovo Beach, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA942a6ff28e80fa2bd2fad57592355253eed82687c7a6ae22a5bd729c898912f13f9820206bd5a2701f1ef28050f44a127e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R440 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 15 Elizabeth Avenue Illovo Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.1182414 30.8475223
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem