Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Ten

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Soldateklipstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Villa Ten is 'n mooi strandfront-vakansiehuis in Paternoster wat met 'n mooi see-uitsig en direkte toegang tot die strand spog.

Dié huis is geskik vir 8 volwassenes en 2 kinders en het 4 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-be, toegang tot 'n privaat balkon met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Ekstra bed kan voorsien word vir 2 kinders op versoek.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel, etenstafel vir 8 en 'n kroeg. Die stoep spog met 'n see-uitsig, braaigeriewe, banke en 'n etenstafel.

Hierdie huis is naby restaurante en winkels, en word daagliks tussen 08:00 en 16:00 skoongemaak.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Ten sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 2
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbed vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Adelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 5

Ligging

  • Soldateklipstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R10 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Soldateklipstraat 10, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5cd9c8fe63acb12eee359de4c3e9b626eda853dfd24cea3fab29fcac956e039b2d2126d4c2f8ac272be83f42b6d6fa29a830?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 000 per nag (plek vir 8) 10 Soldateklip Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 12:00 -32.805641999454 17.897454022704
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem