Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 40 % af

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Klerksdorp.

Dié woonstel is in 'n sekuriteitskompleks en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort. 'n Kluis, beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank en die sitarea het 'n TV met DStv.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek agter 'n hek en die kompleks het 'n elektriese heining.

Die Villa Vera-kompleks is 1 km vanaf Sunningdale Hospitaal Klerksdorp en 1,5 km vanaf Flamwood Walk. Klerksdorp bied verskeie geskiedkundige besienswaardighede, soos die Klerksdorpmuseum, die Faan Meintjies Natuurreservaat en doendinge soos voetslaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Vera Selfsorg Eenheid No. 6 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R450 per nag (plek vir 4)

Kry 40% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false