Villa Villekula Eco Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Villa Villekula is 'n lieflike, unieke gastehuis met 'n afgesonderde ligging in The Crags, 19 km vanaf Plettenbergbaai. Die gastehuis is op 'n 3,2 ha-eiendom met 'n dam en woudjie.

Daar is 4 individuele gastekamers en elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Elke gastekamer is smaakvol ingerig en het 'n privaat dek en toegang tot 'n privaat tuin. Die restaurantjie langsaan bied 'n à la carte-ontbyt wat by die tarief ingesluit is. Aandete is op versoek beskikbaar en moet in die oggend bespreek word. Middagete-opsies kan ook gereël word.

Villa Villekula se ligging is ideaal vir diegene wat die Tuinroete wil verken. Besoekpunte sluit Nature's Valley, Plettenbergbaai, Keurboomstrand, Tsitsikamma Nasionale Park en Knysna in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Rolstoelvriendelik
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Villa Villekula Eco Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]