Villa Vista
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 24, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Villa Vista bied selfsorgverblyf op 'n heuwel in Mosselbaai. Dié gastehuis spog met 'n uitsig oor Santosstrand en die hawe en is die ideale basis om die omliggende streek te verken.
Verblyf is beskikbaar in 2 gastekamers en 1 selfsorgwoonstel. Elke gastekamer het 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Die woonstel het slaapplek vir 4 tot 6 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n leefarea met 'n slaapbank. Die woonstel het ook 'n onderdakbraai en 'n stoep wat as 'n kuierarea dien.
Boonop het die gastehuis gratis WiFi, 'n wasgoeddiens teen ekstra koste en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie.
Villa Vista is naby die Bartlomeus Dias Museumkompleks, restaurante en die middedorp.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Cobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 6de Laan 24, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Vista het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Santosbaai Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6de Laan 24, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap