Opsomming van Resensie
Sonya K - Jan 2021
Gemiddeld
Absolute bliss! The most stunning garden. Place to braai. The room is very cosy.
Cecilia G - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker, privaat en naby aan alles.
Nita M - Mrt 2019
Gemiddeld
'n Tuiste weg van die huis af.
Villa Vista's terugvoer
Nita,
Baie dankie vir jou resensie so n ruk gelede ontvang en ook baie dankie vir julle keuse om hierheen te kom. Dit was so lekker vir my om julle te huisves en baie bly dat julle die Kaap so geniet het.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete,
Elise
Jacques V - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustige atmosfeer en wonderlike uitsig.
Villa Vista's terugvoer
Baie dankie vir jou besoek aan Villa Vista, Jacques. Jy was so vriendelike, maklike gas om te huisves. Ons waardeer jou ondersteuning en hoop om jou weer te huisves
Groete,
Elise van Villa Vista
Marisa S - Feb 2019
Gemiddeld
Was `n wonderlike ervaring.
Villa Vista's terugvoer
Liewe Marisa,
Baie dankie vir die resensie, dit was so n plesier en lekker om jou ouers te ontmoet en te huisves. Hulle was so aangenaam en ek kon sien dat hulle die kuier in die Kaap geniet het. Ek hoop om hulle weer te sien.
Baie Groete,
Elise van Villa Vista
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Firmount-weg 47, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10