Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Golf House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karel H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ek van 'n verblyfplek verwag.

Huis is baie goed ingerig met 'n goeie ligging en goeie sekuriteit. Ons sal definitief wil teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

Hi Karel, baie dankie vir julle positiewe review. Julle is welkom om weer te kom.
Anita en Cecil Reed

Golf House
Wihan V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan V
Gesin met klein kinders

Home-away-from-home.

Dit was een amazing home-away-from-home! Dis perfek vir die mans wat hou van gholfspeel en die kinders kon vrylik rondbeweeg sonder dat 'n mens bekommerd is. Ons was so great hanteer as gaste en het so tuis gevoel! Ag, dit was net ongelooflik lekker en ons sal enige tyd weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

Elsje en familie, dit was 'n plesier om julle in ons huis te he. Dit was maklik om met julle te kommunikeer.
Dit is altyd vir ons belangrik om ons gaste gelukkig te sien en te weet wat hul behoeftes is.
Die huis was so mooi netjies nadat julle daaruit is. Dankie dat julle ons huis met respek hanteer het.
Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Cecil en Anita Reed

Golf House
Johann V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Gesin met tieners

Fantastiese strandkothuis, gemaklik en voel soos 'n tweede tuiste.

Fantastiese strandkothuis met 'n kalm gevoel. Die huis was maklik om te onderhou en het soos 'n tweede tuiste gevoel. Die huisie het alles ingehad wat ons vakansie gemaklik gemaak het. Uitstekende ligging en baie veilig in 'n unieke golf ontwikkeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

Johan baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was 'n plesier om julle daar te hê.
Kom maar weer.
Vriendelike groete,
Anita Reed

Golf House
Colleen L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen L
Gesin met klein kinders

Overall great holiday venue.

See rating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oor die algemeen 'n wonderlike vakansieplek.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Goeie ligging, pragtige, netjiese eenheid met alles wat jy nodig het. Kon lekker stap en baie lekker vir die klein kinders. Sal weer kom en kan dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

Ons is so bly julle het dit geniet.
Dankie, die huis was so mooi skoon.
Kom gerus weer en versprei maar die woord.
Anita Reed

Golf House
Morag O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Morag O
Gesin met klein kinders

Great family holiday cottage near the beach in a relaxed countryside estate with secure surroundings.

Great venue for family holidays - very comfortable cottage with all the required amenities, including parafine lamps and candles for Eskom load-shedding. Everything was fresh with beautiful bed linen and towels - even a camping cot for our grandson. The owner was very thoughtful and placed a bottle of chilled wine in the fridge for our on arrival! The cottage is on the edge of the golfing fairways so the patio area has a very pretty outlook. A great time had by all - fantastic pathway down to the beach for a morning stroll - very relaxed atmosphere, this is what holidays are made of!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

It is always important for us to welcome our guests and make them feel at home! Not always sure what Eskom is going to do, but even if you do not use the lamps for lack of electricity, it is there to create a relaxed atmosphere.

Golf House
Cecilia G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G
Gesin met klein kinders

Pragtige huisie op gholflandgoed.

Dit was lekker om eende, ganse en tarentale te sien en lekker vir die kleingoed om hulle stukkies brood te voer. Het vir groot plesier gesorg. Die huisie is netjies en toegerus met alles wat 'n mens nodig het. 'n Regte stukkie paradys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

Cecelia, ons is baie bly dat julle ons huis geniet het. Dit sal vir ons 'n plesier wees om julle terug te ontvang in die toekoms.

Golf House
Stefnol V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefnol V
Saam met vriende

Very nice private place.

I enjoy my stay there and would like to go back there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

We are always very happy to hear that our guests are enjoying our house as much as we do!

Golf House
Elmarie - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie
Gesin met tieners

Pragtig, pragtig, pragtig!

Rustige omgewing, pragtige huis met mooi meubels, alles is net stunning! Hierdie was ons lekkerste verbly in 2018! Ons kom beslis weer hiernatoe! Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie.
Julle is enige tyd welkom. Die huis was mooi netjies gelos.

Golf House
Vina P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vina P
Gesin met klein kinders

Heerlik gebly, rustig en veilig.

Aanbeveelbaar. Rustig en veilig, heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G
Gesin met klein kinders

Goed toegeruste huis en baie na aan die privaat strand.

Die huis het genoeg eetgerei en ook 'n wasmasjien en skottelgoedwasser vir gaste se gebruik. Daar is twee dubbelbeddens en vier enkelbeddens wat dit maklik maak om twee gesinne te huisves. Die estate het 'n privaatstrand waar kinders kan swem en as dit laagwater is kan mens baie vissies en krappe in die water sien. Die see is baie vlak en basies sonder golwe a.g.v 'n rotsbank in die see. Baie geskik vir klein kinders. Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

Hi Linda
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering oor Golf House. Ons is so bly dat julle dit geniet het.
Julle is welkom om ons gerus te kontak wanneer julle weer Kaap toe kom.
Die huis was ook in goeie orde gelos deur julle.
Vriendelike groete
Anita

Golf House
Jacques V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Gesin met klein kinders

Baie netjies, gemaklik en ruim - word ten hoogste aanbeveel.

'n Uitstekende ervaring met persoonlike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Golf House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review - vir ons as eienaars is ons trots op ons huis en is dit vir ons belangrik dat almal wat dit besoek, gelukkig daar weggaan en voel dat hulle goeie waarde gekry het vir hul geld! Julle is altyd welkom terug

Golf House
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Village Green 49, Greenways, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95736d1224bc359b7d8aeffa10576ce88c815daec0ec6178cd78b8ecf8c136c0aaf771aa8520d8b7b181653a626779cece4b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 49 Village Green Close Greenways 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.12713 18.8374099
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem