Vinkenberg Self-Catering Unit

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Beskrywing

Vinkenberg Self-Catering Unit is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 2 gaste in Brackenfell, en is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eenheid het 'n slaapkamer met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word, en gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV en sekere DStv kanale. WiFi is beskikbaar.

Let asseblief daarop dat die eenheid via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir bejaardes of gaste wat moeilik loop nie.

Slaapplek

'n Bespreking by Vinkenberg Self-Catering Unit sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vinkenberg Self-Catering Unit gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R680 R578 per nag (plek vir 2)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]