Waterkloof Akkommodasie by Vintage on Main | LekkeSlaap
+40
+40

Vintage on Main

33 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R590 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Geen kinders onder 6

Beskrywing

Vintage on Main bied puik verblyf aan besoekers in Waterkloof, Pretoria.

Dit is 'n ou huis wat netjies opgeknap en het 3 kamers in die huis, elk met sy eie badkamer. Daar is ook 'n eenslaapkamerwoonstel agter die huis. Neem asb. kennis dat daar trappe is wat na die eenheid lei.

Elke gastekamer het slaapplek vir 2 gaste en die tripelkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n wasmasjien en tuimeldroër teen 'n ekstra koste.

Daar is ook 'n swembad met braaigeriewe en 'n groot tuin.

TV, staanwaaiers en verwarmers word voorsien. Lugversorging is slegs in die trippel kamer en woonstel beskikbaar.

Ontbyt word tussen 07:00 en 09:00 teen 'n ekstra koste bedien, reëlings moet met bespreking getref word.

Bestuur bly op die perseel en met redelike tye beskikbaar.

Daar is oop parkering op die perseel. Die huis word met 'n elektriese heining beveilig, asook 24 uur-gewapende reaksie .

Die huis is loopafstand vanaf Brooklyn-winkelsentrum en die Gautrein-bushalte is naby die huis. Dit is ook lekker naby Life Groenkloof Hospitaal, die SARS, Universiteit van Pretoria, UNISA, Harlequins Club Pretoria, Austin Roberts Voëlpark, Pretoria Country Club, Brooklyn Surgical Centre, Loftus Versfeldpark en ook nie te ver van die gewilde Menlyn Maine Central Square.

Oor naweke word daar tydens besigheidsure teepartytjies in die tuin gehou.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 33 resensies vir Vintage on Main
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Gaste dink Vintage on Main het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Vanaf R590
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 205 Main Street, Waterkloof, Pretoria, 1081, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyckWXEmeEjOV53yxmC5QU0Crl2FHFopBiJGYEQi2xDGTC760yA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 205 Main Street Waterkloof 1081 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.776893 28.231126
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za