Vintour Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vintour Guest House bied 'n wegbreek na die kusdorpie, Saldanhabaai, en is teen die berg geleë met uitsigte oor die baai. Dié gastehuis is net 200 m vanaf Viewpoint en is 2,1 km vanaf Saldanahbaai se hawe.

Die gastehuis bied verblyf in gesinskamers, 2-enkelbedkamers en tripel-kamers, elkeen met 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Sommige kamers het 'n sitarea waar gaste lekker ná 'n lang dag kan ontspan. Gratis WiFi is deurgaans beskikbaar.

Die gastehuis bied ook braaigeriewe en parkeerplek op die perseel. Wasgoeddienste is beskikbaar. 'n Lughawe-pendeldiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Witborde
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vintour Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]